Huis Nassau: Privaat Studentekoshuis
HUIS NASSAU SE AANSOEKE WORD VANAF SEPTEMBER 2009 ONTVANG
Pleinstraat Stellenbosch (oorkant Stadsaal in middedorp)
80 studentekamers vir mans en dames 5 min se loop vanaf kampus Gemeubileerde kamers Water, ligte en skoonmaakdienste ingesluit Ontspanningslokaal met TV Wasmasjiene is beskikbaar Kombuis waar ligte etes voorberei kan word Goeie sekuriteit Inwonende Huisouers Hoef nie vakansies te ontruim nie Geen parkering Pryse 2010
R15 000,00 per student per jaar vir dubbelkamers (2 studente deel kamer) R24 000,00 per jaar vir enkelkamers
Aansoek prosedure
1. Vul aangehegte aansoekvorm ( Word dokument of Pdf dokument ) volledig in en faks of e-pos aan Anita Marais 0218866167(f) of anita@rooms4africa.co.za
2. Administrasiefooi van R400,00 is vooruit betaalbaar in ABSA, Rek no.: 4047952690 Rooms for Africa, takkode 334410. Faks of e-pos inbetalingsbewys na bg adres.
3. Kamertoekennings VIR 2010 vind plaas vanaf September 2009.