Rooms for Africa is 'n Eiendoms- en Verhuringsagentskap op Stellenbosch. Ons kennis van verhuring en akkommodasie op Stellenbosch strek oor meer as tien jaar.
Ons is passievol daaroor om mense te help om op Stellenbosch met sy vele fasette dieregte blyplek vir jou te vind.
Ons het 'n netwerk opgebou wat ons instaatstel om die regte woonplek vir jou te vind.